Stellaland

Stellaland
Republiek Stellaland & Het Land Goosen
Verenigde Staten van Stellaland
1882–1885
Vlag Wapenskild
Vlag Wapen
Ligging of Stellaland
Ligging of Stellaland
Ligging van Stellaland in Suid-Afrika tussen 1882 en 1885.
Hoofstad Vrijburg
26°57′S 24°44′O / 26.950°S 24.733°O / -26.950; 24.733Koördinate: 26°57′S 24°44′O / 26.950°S 24.733°O / -26.950; 24.733
Taal/Tale Nederlands, Afrikaans, Tswana
Godsdiens Nederduits Gereformeerde Kerkfamilie
Regering Republiek
Administrator
 - van Stellaland Gerrit Jacobus van Niekerk
 - van Goosen Nicolaas Claudius Gey van Pittius
Wetgewer Die Bestuur
Geskiedenis
 - Stigting 26 Julie 1882
 - Stigting van Goosen Oktober 1882
 - Unifikasie Augustus 1883
 - Anneksie deur die Zuid-Afrikaansche Republiek September 1884
 - Britse inval Desember 1885
 - Britse anneksie Augustus 1885
Oppervlakte
 - Stellaland[1] 15 500 km2
5 985 sq mi
 - Goosen[1] 10 400 km2
4 015 sq mi
Bevolking
 - Stellaland[1] skatting 20 500 
     Digtheid 1,3 /km² 
3,4 /sq mi
 - Goosen[1] skatting 17 000 
     Digtheid 1,6 /km² 
4,2 /sq mi
Geldeenheid Pond (£)

Stellaland, amptelik Republiek Stellaland & Het Land Goosen, ná die unifikasie met Goosen Verenigde Staten van Stellaland, was vanaf 1882 tot 1885 'n onafhanklike Boererepubliek in die noordelike deel van die destydse Kaapkolonie en nou deel van Suid-Afrika.

Vandag word die naam steeds gebruik om die streek aan te dui wat die dorpe Vryburg, Stella en Reivilo insluit, asook kleiner plekke soos Bray, Tosca en Vorstershoop.

Die naam kom van Stella, die Latynse woord vir ster en is blykbaar gekies omdat daar 'n komeet in die nagruim sigbaar was tydens die gevegte wat aanleiding gegee het tot die stigting van die republiek. Daar is ook 'n dorp met die naam Stella naby Vryburg.

  1. 1,0 1,1 (en) Tijdschrift van het Nederlandsch Aardrijkskundig Genootschap (Amsterdam) 2 (1): 690f, 1884 

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search